EduCoast study resource
Free to study
Strijdomplein Kry Nuwe Lewe
AFRIKAANS SUMMARY: Na klagtes deur die publiek dat Strijdom Plein in Pretoria koud en dood is, word dit deur die Transvaalse Provinsiale Administrasie (T.P.A.) met nuwe plaveisel en blombakke opgeknap.