EduCoast study resource Free to study

Sin Van Plek En Bioregionalisme : Gelaagdheid In ʼN Kunstenaarsboekinstallasie Van Stanley Grootboom

No ratings yet

Kunstenaarsboeke as multimodale en gelaagde werke is ʼn kunsvorm waardeur konkrete, abstrakte en konseptuele ruimte op ʼn besondere wyse vergestalt kan word, en as sodanig kan dit ook vereenselwig word met ʼn bepaalde sin van plek. Die artikel ondersoek en beskryf die gelaagdheid van sin van plek in Stanley Grootboom se kunstenaarsboek-installasie, Suid-Afrikaanse gêlieblik stories en liedjies, soos dit beliggaam word deur die gebruik van media en die verskeidenheid stemme, stories en narratiewe in die werk. Twee gemeenskappe is in die werk ter sprake, naamlik ʼn tradisionele Khoisangemeenskap wat 300 jaar gelede in die Tsitsikamma gewoon het, en ʼn eietydse gemeenskap wie se lewenswyse en tradisies opnuut aan verandering onderhewig is. Dié artikel poog om, deur die bespreking van ʼn kunstenaarsboek vanuit ʼn bioregionale perspektief, ʼn bydrae tot die konsep van bioregionale literatuur te lewer.

Level
Postgraduate
Subject
History of Art
Type
Article
Institution
University of Pretoria
Language
English
Year
2014
Pages
20 pages
File size
951.69 KB
Format
PDF
Document viewer

Read online

PDF 20 pages
Save a copy

Download this document

Keep the file on your device and study offline. Your personalised copy includes a cover page showing your name and email address.

Free with a free EduCoast account Upload a resource
Help others

Rate this resource

No ratings yet

Found this helpful? Tap a star — your rating helps thousands of students find the best resources.