EduCoast study resource Free to study

Grensverhoudinge In Die Noordwestelike Transgariep: Die Lotgevalle Van Die Kora Tot 1858.

No ratings yet

- Opsomming: Die Kora het 'n belangrike rol in die Transgariep (OVS) gedurende die eerste helfte van die negentiende eeu gespeel. Teen 1858 egter, na die nederlaag van Goliat Yzerbek, het die veeboer-swerwers van die toneel verdwyn. In die artikel word gekyk na die lotgevalle van die mense. Georganiseer in klein kapteinskappe en as besitters van vuurwapens en perde kon die Kora dekades lank d.m.v. strooptogte en militêre alliansies hulle gesag tussen die Riet- en Vaalrivier laat geld. Met die intrek van die Griekwas o.l.v. Adam Kok en later die blanke veeboere en trekkers is daar nie alleen perke gestel aan die Kora se vrye beweging nie, maar al hoe groter druk is op hulle gronde geplaas wat in Griekwa en blanke besit gekom het. Uiteindelik is hulle deur die twee sterker groepe verdring en verdryf.

Level
Postgraduate
Subject
Education
Type
Article
Institution
North-West University
Language
English
Year
1993
Pages
8 pages
File size
3.06 MB
Format
PDF
Document viewer

Read online

PDF 8 pages
Save a copy

Download this document

Keep the file on your device and study offline. Your personalised copy includes a cover page showing your name and email address.

Free with a free EduCoast account Upload a resource
Help others

Rate this resource

No ratings yet

Found this helpful? Tap a star — your rating helps thousands of students find the best resources.