EduCoast study resource Free to study

Bothaville En Sy Mense

No ratings yet

Hierdie boek bet sy verskyning te danke aan 'n begeerte by histories-bewuste mense van Bothaville om die bonderjarige bestaan van die dorp feesvierend in 1991 te herdenk. Daardeur het Bothaville aangesluit by die talle ander dorpe en gemeenskappe/organisasies/instansies wat veral in die jongste twee tot drie dekades dié verboogde en groeiende historiese bewussyn openbaar. Aanvanklik is beplan dat publikasie nog in die feesjaar sou geskied, maar dit was spoedig duidelik: dat dié doelwit nie binne so 'n kort tydsbestek haalbaar was nie. Finansiele bronne was boonop ook nie voldoende om die onvoorspelbare eskalerende navorsing te finansier nie en 'n groot deel van die werk moes noodgedwonge by die reeds druk akademiese programme van die twee skrywers ingepas word. Hierdie toedrag van sake bet beduidend vertragend op die projek ingewerk. Hierdie boek is nie 'n wetenskaplike werk in die normale sin van die woord nie. Met inagneming van die genoemde beperkinge ten opsigte van tyd en finansies, is die navorsing wat die boek ten grondslag lê, asook die bevindinge en gevolgtrekkinge waartoe geraak is, egter ten volle wetenskaplik-gefundeerd.

Level
Postgraduate
Subject
History
Type
Book
Institution
North-West University
Language
English
Year
1994
Pages
575 pages
File size
51.84 MB
Format
PDF
Document viewer

Read online

PDF 575 pages
Save a copy

Download this document

Keep the file on your device and study offline. Your personalised copy includes a cover page showing your name and email address.

Free with a free EduCoast account Upload a resource
Help others

Rate this resource

No ratings yet

Found this helpful? Tap a star — your rating helps thousands of students find the best resources.